Kopiereg © Alle regte voorbehou. Ontwerp en onderhou deur Pro-IT.

Tuisblad Akkommodasie Dinge om te doen Tariewe Aanlyn Besprekings Kontak Ons
Dwarswegstrandoord

Sport

Golf by Fancourt (George), Mossel Bay Country Club, Pezula (Knysna).

Tennis, muurbal en rolbal in Grootbrakrivier.

Wandelpad op terrein.

Verskeie fietsryroetes in die area.

Besienswaardighede

George:
Uitstappie na die Outeniqua-berge en ‘n toer van die Montagu Vier Passe in die Outeniqua Power Van.

Mosselbaai:
Ligtoring by Die Punt, Khoi Village kultuurrestaurant, Poskantoorboom, Diasmuseum, bootritte na Robbe eiland.

Grootbrakrivier:
Museum, Groot-Brak Uitspan-mark, Botlierskop wildsplaas.

Oudtshoorn:
Verskeie volstruisplase, Kango Wildreservaat, Kangogrotte, Arbeids-genot (tuiste van CJ Langenhoven), Klein Karoo Nasionale Kunstefees, Swartbergpas.

Knysna:
Bootritte, Featherbed Natuurreservaat, Noetzie kastele.

Wilderness:
Meerdistrik, Wild Oats boeremark, Wilderness handwerkmark.