Kopiereg © Alle regte voorbehou. Ontwerp en onderhou deur Pro-IT Computer & Technical  

Tuisblad Akkommodasie Dinge om te doen Tariewe Aanlyn Besprekings Kontak Ons
Dwarswegstrandoord

Dwarswegstrandoord is geleë naby Groot Brakrivier, tussen Mosselbaai en George.

Die oord is teenaan die see en bied lieflike see uitsig akkommodasie.

Die matige klimaat, rustige atmosfeer en pragtige skoon strand maak Dwarswegstrandoord die perfekte wegbreekplekkie vir jou en jou familie!

Toegangsbeheer by die ingang, met 24/7 sekuriteits wagte verhoog die veiligheid van die oord.

Besoek gerus ons Facebook Bladsy vir fotos en meer inligting: Dwarswegstrandoord

Aansoeke vorms vir Hoogseisoen 2021/22 hier