044 345 6789

Nieseefront Grondvlakwoonstel 1

Helena Lochner Woonstel 1 Voorste Aansig
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1 Agterkant
Helena Lochner Woonstel 1 Voorste Aansig
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1
Helena Lochner Woonstel 1 Agterkant
previous arrow
next arrow

 

Verwysingsnommer:
HL Woonstel 1

Tipe Akkommodasie: Selfsorg

Ligging: Nieseefront
Afstand Na See: Loopafstand,
± 150m van die strand
Slaap: 5

Kameruitleg:

2 Slaapkamers
Slaapkamer 1: 1 Dubbelbed
Slaapkamer 2: 2 x Enkelbeddens
Sitkamer het ‘n slaapbank vir ‘n 5de persoon
1 Badkamer met ‘n stort en toilet

Die eenheid is toegerus met:

  • Kombuis met ‘n stoof en oond
  • Yskas/vrieskas
  • Mikrogolfoond
  • ‘n Platskerm-TV met die DSTV Business Stay Essential pakket.
  • Kluis

Beskrywing van HL Woonstel 1

  • Die eenheid is nie seefront nie, maar wel binne loopafstand (± 150m) van die strand af, met slegs 1 ry huise voor hulle.
  • Die eenhede het stoepe met onderdak geboude braaiplekke aan die voorkant van die eenhede.
  • Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed in en die tweede kamer, 2 enkelbeddens. Al die kamers het ingeboude kaste en linne word voorsien. Skoon linne word ongeveer elke 7 dae verskaf vir kliënte wat langer as 7 dae bly.
  • Daar is ‘n kluis in die hoofslaapkamer vir waardevolle besittings.
  • Hierdie eenheid het 1 badkamer, met ‘n stort en toilet.
  • Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, kookgerei, eetgerei, asook ‘n ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskas met ‘n vriesgedeelte bo. ‘n Vadoek, en skottelgoedwaslappie word voorsien. Bring asseblief u eie ekstras saam.
  • Die sitkamer het ‘n ekstra enkelbed vir ‘n 5de persoon.
  • Daar is ‘n platskerm-TV met die DSTV Business Stay Essential pakket.
  • Laastens is daar onderdakparkering by die agterdeur van die eenheid.