Die jaar deel ons in die malheid van Swart Vrydag met ‘n baie spesiale aanbieding.
Dis nog ver vooruit maar beplan solank julle vakansie van volgende jaar Augustus, want teen die lae tariewe kan enige iemand kom rus!
‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale tariewe aangebied vir besprekings tussen 1 Augustus 2023 – 31 Augustus 2023 indien u op die 25ste November 2022 bespreek!!
Indien u ‘n pensioenaris is, is daar ‘n allemuntige 30% korting vir die tydperk en SAOU-lede kry ‘n malle 20% korting!
Neem asseblief kennis dat die nie seefront woonstelle op ‘n ander basis werk en kortings slegs geldig is indien daar meer as 2 persone hier tuisgaan!! Die besprekings is ook vir ‘n maksimum van 10 dae.
0 Comments