044 345 6789

Strandhuis KO 9

Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 8 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 9 Dwarswegstrandoord
Strandhuis KO 8 Dwarswegstrandoord
previous arrow
next arrow

 

Verwysingsnommer:
Strandhuis KO 9

Tipe Akkommodasie: Selfsorg

Ligging: Seefront
Uitsig: See
Slaap: 8

Kameruitleg:

4 Slaapkamers
Slaapkamer 1: 1 x Dubbelbed
Slaapkamer 2: 2 x Enkelbeddens
Slaapkamer 3: 2 x Enkelbeddens
Slaapkamer 4: 1 x Stapelbed
2 Badkamers elk met ‘n stort en toilet

 

Die eenheid is toegerus met:

  • Kombuis met oond
  • Induksieplaat
  • Yskas/vrieskas
  • Skottelgoedwasser
  • Mikrogolfoond
  • TV met DSTV Business Stay Essential pakket
  • Buitebraai met see-uitsig
  • Kluis

    Beskrywing van Strandhuis KO 9

    • Die eenheid is op die seefront geleë en het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor ‘n dubbelbed, die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is ingerig met ‘n stapelbed. Al die kamers het ingeboude kaste en linne word voorsien. Skoon linne word ongeveer elke 7 dae verskaf vir kliënte wat langer as 7 dae bly.
    • Daar is ‘n kluis in die hoofslaapkamer vir waardevolle besittings.
    • Hierdie eenheid het 2 badkamers, elk met ‘n stort en toilet.
      Die kombuis is toegerus met ‘n induksieplaat, oond, kookgerei, eetgerei, asook ‘n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas met ‘n vriesgedeelte bo en die beste van alles: ‘n skottelgoedwasser. ‘n Vadoek, en skottelgoedwaslappie word voorsien, asook 2 skottelgoedwasser tablette. Bring asseblief u eie ekstras saam.
    • Die sitkamer kyk uit oor die see deur die skuifdeur wat op die stoep uitgaan. Daar is ‘n platskerm-TV met die DSTV Business Stay Essential pakket.
    • Daar is ‘n lieflike groot stoep wat oor die see en Mosselbaai uitkyk, met ‘n geboude braai aan die ooste kant. Die hele stoep en braai is onder ‘n afdak, met ‘n lekker tafel en stoele om heerlik buite te eet en te kuier.
    • Daar is ook 4 gemakstoele om in te sit en lees of net te ontspan terwyl jy die asemrowende uitsig van see en strand geniet.
    • Daar is onderdakparkering by die agterdeur van die eenheid met ‘n rolstoelvriendelike oprit.