As jy jou verblyf by ons geniet het, gee vir ons asseblief jou terugvoer.
Vul net die vorm hieronder in en versend die terugvoer.
Wat kliënte te sê het oor hul verblyf by Dwarswegstrandoord.
Required
Soothing for the soul.
What a wonderful, peaceful place. Soothing for the soul. Great & comfortable accommodation. Everything you need. Friendly helpful staff. Even the people that stay here permanently are of the friendliest people I have had the privilege of meeting. Everyone made us feel right at home. We will definitely be back. Thank you Dwarswegstrand for a… Meer Inligting “Soothing for the soul.”
Great, awesome, peaceful, friendly place, a must visit.
It was a wonderful, peaceful and awesome experience for my soul. The people are so welcoming and friendly. The staff are awesome, and the accommodation was great. It was one of the best times away from home that I have experienced. It is quiet and close to the beach, beautiful, clean and serene. I will… Meer Inligting “Great, awesome, peaceful, friendly place, a must visit.”
.. Die beste wat ons al teëgekom het.
Ons tweede besoek aan julle oord en beslis nie die laaste nie. Ons vertrou op ons Hemelse Vader om ons nog te spaar vir toekomstige besoeke. Dankie vir uitstekende geriewe, netjies en skoon. Ons familie wat saam met ons gekuier het kan nie uitgepraat raak oor die geriewe nie. Ons reis gereeld rond en hierdie… Meer Inligting “.. Die beste wat ons al teëgekom het.”
Dankie vir die DSTV!
Soos altyd het ek heerlik gebly! Eenheid was netjies en skoon – alles het gewerk. Dankie vir die DSTV! D.V. kom ek volgende jaar weer. Groete van ‘n Gautenger!
Huis is regtig goed ingerig met alles wat mens benodig!
Ons het heerlik gebly, dankie! Huis is regtig goed ingerig met alles wat mens benodig. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Dit sluit almal in wat ons raakgeloop het! Van die aankoms by die hek tot by die daaglikse braai skoonmaak.
Eerste besoek sal defnitief nie ons laaste een wees nie!
Baie dankie vir die vriendelike hantering van ons bespreking. Julle het ‘n juweel langs die kus en ons eerste besoek sal defnitief nie ons laaste wees nie. Netjies en alles wat jy nodig het vir sielsrus en gemaklike kuier. Tot ons weer sien.
Pragtige see-uitsig
Toegangsroete tot die oord is teerpad en plaveisel tot jou staanplek. As jy hou van rustigheid in Mosselbaai omgewing, is hierdie die regte oord. Pragtige see uit sigte, ablusies was n plesier om te gebruik. Pragtigste son opkoms en ondergaans tonele. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Deurgaan veilig gevoel. Meeste staanplekke is geplavei. Gaan loer… Meer Inligting “Pragtige see-uitsig”
Asemrowende uitsig!
Ek het net vir die uitsig teruggekom! Fantastiese ondervinding met ‘n lekker braai op die stoep. Seepgladde admin by aankoms en vriendelike heksekuriteitsman. Eenheid was pragtig skoon! Baie dankie, wil weer kom!!!
KO4
Skoonste strandoord met baie,baie mooi strand.Beste diens van al die personeel werksaam by oord en die rustigheid gepaardgaande met die absolute veiligheid by oord is uitstekend.Defnitief i weer-kom trekpleister vir almal
‘n Wonderlike voorreg!
Wat ‘n wonderlike voorreg om in Dwarswegstrandoord vakansie te hou! Ons Hemelse Vader het vir ons 5 pragtige dae gegee! Die bestuur en werkers is uitmuntend. Alles is skoon, alles wat jy nodig het, is hier. Ons voel baie veilig! Ek gee julle 10 uit 10!! Duisende dankies.
Onvergeetlike wegbreek!
Ek wil net namens myself en my vrou vir julle almal baie dankie sê vir ‘n onvergeetlike 3 dae by julle oord. Julle huisies – inteendeel julle hele oord, is bitter netjies, skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer by julle kom vakansie hou, en verseker julle oord by ander aanbeveel.
Vriendelik en behulpsaam!
Baie dankie dat ons weereens heerlik hier kon kuier. Dankie vir jule vriendelikheid en hulpvaardigheid. Waardeer baie!! Baie dankie vir julle! Groete Alta
Heerlik gekuier.
Baie dankie vir die goeie kwaliteit matrasse en kussings! Ons het heerlik gekuier!
Wooneenheid puik!
Wooneenheid puik. Baie beindruk met die netheid van die eenheid.
Baie gerieflik.
Baie netjies en gerieflik. Ons het ‘n wonderlike tyd hier gehad.
Lekkerste vakansie!
Baie dankie, ons het verskriklik lekker gebly! Een van ons lekkerste vakansies.
Ons sal verseker weer kom!
Baie dankie julle vir julle vriendelikheid en hulp wanneer nodig. Die huis is fantasties, was baie skoon en netjies. Ons sal verseker weer kom!
Baie lekker gekuier!
Ons het heerlik gekuier soos altyd!! Kom defnitief weer in die toekoms! Baie dankie.
Beautiful resort!
We have nothing but praise for this beautiful resort. It is definitely our favorite go too resort and we visit it at least once a year. The pensioner special makes it very affordable. The Access road to the resort is tarred and is clearly demarcated from the N2 – Groot Brak. There is 24 hour… Meer Inligting “Beautiful resort!”
Heerlik, salig!
heerlik salig en kos vir die siel. Alles baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Julle is TOPS!!
Baie lekker!
Baie lekker gewees! Baie dankie, sal beslis weer kom!
Heerlik gebly
Alles perfek. Ons het heerlik gebly, baie dankie!
Eenheid netjies en skoon
Baie lekker gebly. Eenheid skoon en netjies. Personeel vriendelik. Kom beslis weer kuier en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie!
Lekker blyplek.
Weereens puik en baie lekker gebly. Tot volgende keer!
Fantastiese plek
Fantastiese plek!! Ons kom weer!!
Ongelooflik gerieflik!
Baie dankie vir die voorreg om ‘n wonderlike naweek te beleef. Puik! Die plek is asemrowend en ongelooflik gerieflik. Die huisie is baie mooi versorg en regtig baie oulik. Ons sal verseker weer kom.
Mooi plek!
baie mooi en skoon plek! Ons het rustig gebly.
Skoon plekkie
Dankie vir ‘n baie skoon plekkie. Dis my derde keer wat ek hier was, maar sal nie dit vir ‘n ander plek verruil nie! Dankie vir die personeel wat alles so skoon en instandhou.
Lekker Uitgerus by julle
Baie dankie vir die skoon en netjiese vakansiewoonstel. Ons het vir die naweek van 19 en 20 Maart 2022 die voorreg gehad om by Dwarswegstandoord in vakansiewoonste 10A te bly. Rustig en voor op die see. Ons het die Sondag oggend huistoe gery en was lekker uistgerus na ‘n harde week wat ons gehad het… Meer Inligting “Lekker Uitgerus by julle”