044 879 1010

Woonwastaanplek 1

Woonwa Staanplek 1

Wat Bied Hierdie Staanplek

Front:  Wes – Nie seefront nie
Oppervlak: Gras/Grond
Skaduwee/Boom: Ja
Kragpunt: Ja, 15 ampère
Waterpunt: Ja
Geboude braai: Ja
Toegang tot ablusieblok: Ja, sleutelkode

Washuis

Die oord bied u toegang tot 3 wasmasjiene, asook ‘n tuimeldroër (muntoutomate). Wasgoedlyne en ‘n strykkamer met strykplanke is ook beskikbaar. Bogenoemde is op ‘n “eerste kom, eerste maal” basis beskikbaar.

‘n Opwaskamer om u skottelgoed te was, is ook beskikbaar.

Wat om saam te bring; Reëls

  • Rooster en staander vir rooster
  • Strykyster
  • Slegs grondseile van net word toegelaat.

Kiosk

Die oord het ‘n kiosk tot u beskikking, waar u onder andere hout, ys, koeldrank en ‘n verskeidenheid snoeperye kan koop.

 

 

Seisoene

Laagseisoen 19/04/2022 – 23/06/2022
Laagseisoen 26/07/2021 – 30/09/2022
Midseisoen 01/03/2021 – 02/05/2022
Midseisoen 09/07/2021 – 25/07/2022
Midseisoen 01/10/2021 – 14/12/2022
Midseisoen 10/01/2022 – 28/02/2023
Hoogseisoen 15/12/2021 – 09/01/2023
Paasnaweek 14/04/2021 – 18/04/2022

 

Pryse

  • Laagseisoen: R265 vir 4 persone per nag, plus R90 vir elke addisionele persoon.
  • Midseisoen: R330 vir 4 persone per nag, plus R100 vir elke addisionele persoon.
  • Hoogseisoen: R840 vir 4 persone per nag, plus R150 vir elke addisionele persoon.
  • Paasnaweek: R420 vir 4 persone per nag plus R135 vir elke addisionele persoon.
  • Maandelikse Tarief: Nieseefront-staanplekke R3570 per nag vir 2 persone, daarna R1850 per persoon. Besoekers R100 per persoon per nag.

Kortings

Kortings: 30%-korting op normale tarief vir besprekings van 14 dae en langer, uitgesluit hoogseisoen en Helena Lochner woonstel 2-persoonpakket.

Woonwa klubs: 11 of meer woonwaens kwalifiseer vir 20%-korting.

Pensioenarisse: 20%-korting op normale tarief, uitgesluit Paasnaweek, hoogseisoen en Helena Lochner woonstelle, se 2-persoonpakket.

SAOU-Lede: 10%-korting op normale tariewe.

Winterskoolvakansie:
SAOU-lede: 25%-korting op normale tariewe van die huise en woonstelle tydens die Junie/Julie vakansie. Uitgesluit die Helena Lochner woonstelle se 2-persoonpakket.

SAOU-lede en -pensioenarisse kry 50%-korting op die normale tariewe in die woonwapark tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

Skoolgroepe

R140 pp. (9 en meer leerders)

Bring Eie Beddegoed. Nie beskikbaar gedurende skoolvakansies en Paasnaweek nie.
Slegs van toepassing op besprekings wat deur skole gedoen word.
‘n Breekskade deposito van R1500 is betaalbaar met bespreking.

Kiosk Dwarswegstrandoord
Stort en Bad Dwarswegstrandoord
Wasmasjiene  Dwarswegstrandoord
Karavaanpark Ablusieblok Dames
Karavaanpark Ablusieblok
Kiosk Dwarswegstrandoord
Stort en Bad Dwarswegstrandoord
Wasmasjiene Dwarswegstrandoord
Karavaanpark Ablusieblok Dames
Karavaanpark Ablusieblok
previous arrow
next arrow

Navraag vorm

Voltooi hierdie vorm vir navrae in ons woonwapark tydens laag en middel seisoen.  Hoogseisoen besprekings werk met aansoekvorms en kan op ons tuisblad afgelaai word en direk aan die kantoor ge-epos word.

Navraag vorm vir Woonwa Staanplek 1

    Onderwerp
    Navraag Woonwastaanplek 1

    Titel (verpligtend)

    U Voorletters en Van (verpligtend)

    Noemnaam:

    E-posadres:(verpligtend)

    Geboortedatum: (verpligtend) (jj/mm/dd)

    SAOU-lidnr.: Indien van toepassing

    Posadres: (verpligtend)

    Tel. nr.: Huis

    Tel. nr.: Werk

    Sel nr.: (verpligtend)

    Pensionaris:
    JaNee

    Naam van Skool indien groepbespreking:

    Registrasienommer van voertuig waarmee u kom:

    Aantal Volwassenes:

    Aantal Kinders:

    Ouderdom/me van Kinders:

    Aankomsdatum: (jj/mm/dd)

    Vertrekdatum: (jj/mm/dd)

    U boodskap aan ons

    Bepalings en Voorwaardes