044 879 1010

Woonwa Staanplek 13

Dwarswegstrandoord staanplek 13

Wat Bied Hierdie Staanplek

Front:  Wes – Nie seefront nie
Oppervlak: Plaveisel
Skaduwee/Boom: Ja
Kragpunt: Ja, 15 ampère
Waterpunt: Ja
Geboude braai: Ja
Toegang tot ablusieblok: Ja

Washuis

Die oord bied u toegang tot 3 wasmasjiene, asook 2 tuimeldroërs. Wasgoedlyne en ‘n strykkamer met strykplanke is ook beskikbaar. Bogenoemde is op ‘n “eerste kom, eerste maal” basis beskikbaar.

‘n Opwaskamer om u skottelgoed te was, is ook beskikbaar.

Wat om saam te bring; Reëls

  • Rooster en staander vir rooster
  • Strykyster
  • Slegs grondseile van net word toegelaat.

Kiosk

Die oord het ‘n kiosk tot u beskikking, waar u onder andere hout, ys, koeldrank en ‘n verskeidenheid snoeperye kan koop.

 

 

 Seisoene

Laagseisoen 11/04/2023 –  22/06/2023
Laagseisoen 18/07/2023 –  28/09/2023
Midseisoen    01/03/2023 – 05/04/2023
Midseisoen    23/06/2023 – 17/07/2023
Midseisoen    29/09/2023 – 10/12/2023
Midseisoen    15/01/2024 –  29/02/2024
Hoogseisoen  11/12/2023 –  14/01/2024
Paasnaweek  06/04/2023 – 10/04/2023

 

Pryse

• Laagseisoen: R 285 vir 4 persone per nag, plus R95 vir elke addisionele persoon.
• Midseisoen: R355 vir 4 persone per nag, plus R110 vir elke addisionele persoon.
• Hoogseisoen: R895 vir 4 persone per nag, plus R160 vir elke addisionele persoon.
• Paasnaweek: R450 vir 4 persone per nag plus R145 vir elke addisionele persoon.
• Maandelikse Tarief: Nieseefront-staanplekke R3810 per nag vir 2 persone, daarna R2040 per persoon. Besoekers R110 per persoon per nag.

Kortings

Kortings: 30%-korting op normale tarief vir besprekings van 14 dae en langer, uitgesluit hoogseisoen en Helena Lochner woonstel 2-persoonpakket.

Woonwa klubs: 11 of meer woonwaens kwalifiseer vir 20%-korting.

Persone ouer as 60 jaar: 20%-korting op normale tarief, uitgesluit Paasnaweek, hoogseisoen en Helena Lochner woonstelle, se 2-persoonpakket.

SAOU-Lede: 12%-korting op normale tariewe.

Winterskoolvakansie:
SAOU-lede: 25%-korting op normale tariewe van die huise en woonstelle tydens die Junie/Julie vakansie. Uitgesluit die Helena Lochner woonstelle se 2-persoonpakket.

SAOU-lede en -pensioenarisse ouer as 60 jaar, kry 50%-korting op die normale tariewe in die woonwapark tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

 

Skoolgroepe

R160 pp. (9 en meer leerders)

Bring Eie Beddegoed. Nie beskikbaar gedurende skoolvakansies en Paasnaweek nie.
Slegs van toepassing op besprekings wat deur skole gedoen word.
‘n Breekskade deposito van R1700 is betaalbaar met bespreking.

Kiosk Dwarswegstrandoord
Stort en Bad Dwarswegstrandoord
Wasmasjiene  Dwarswegstrandoord
Karavaanpark Ablusieblok Dames
Karavaanpark Ablusieblok
Kiosk Dwarswegstrandoord
Stort en Bad Dwarswegstrandoord
Wasmasjiene Dwarswegstrandoord
Karavaanpark Ablusieblok Dames
Karavaanpark Ablusieblok
previous arrow
next arrow