044 345 6789

Woonwa Staanplek 20

Woonwa Staanplek 20

Wat Bied Hierdie Staanplek

Front:  Suid-Seefront
Oppervlak: Plaveisel
Skaduwee/Boom: Nee
Kragpunt: Ja, 15 ampère
Waterpunt: Ja
Geboude braai: Ja
Toegang tot ablusieblok: Ja, sleutelkode

Washuis

Die oord bied u toegang tot 3 wasmasjiene, asook ‘n tuimeldroër (muntoutomate). Wasgoedlyne en ‘n strykkamer met strykplanke is ook beskikbaar. Bogenoemde is op ‘n “eerste kom, eerste maal” basis beskikbaar.

‘n Opwaskamer om u skottelgoed te was, is ook beskikbaar.

Wat om saam te bring; Reëls

  • Rooster en staander vir rooster
  • Strykyster
  • Slegs grondseile van net word toegelaat.
  • LET WEL Geen fasiliteite vir huishulpe beskikbaar nie.

Kiosk

Die oord het ‘n kiosk tot u beskikking, waar u onder andere hout, ys, koeldrank en ‘n verskeidenheid snoeperye kan koop.

 

 

Seisoene

Laagseisoen   03/05/2021 – 08/07/2021
Laagseisoen   26/07/2021 – 30/09/2021
Midseisoen     01/03/2021 – 02/05/2021
Midseisoen     09/07/2021 – 25/07/2021
Midseisoen     01/10/2021 – 14/12/2021
Midseisoen     10/01/2022 – 28/02/2022
Hoogseisoen  15/12/2021 – 09/01/2022
Paasnaweek   01/04/2021 – 05/04/2021

Pryse

  • Laagseisoen: R280 vir 4 persone per nag, plus R85 vir elke addisionele persoon.
  • Midseisoen: R360 vir 4 persone per nag, plus R95 vir elke addisionele persoon.
  • Hoogseisoen: R980 vir 4 persone per nag, plus R140 vir elke addisionele persoon.
  • Paasnaweek: R450 vir 4 persone per nag plus R130 vir elke addisionele persoon.
  • Maandelikse Tarief: Nieseefront-staanplekke R3650 per nag vir 2 persone, daarna R1700 per persoon. Besoekers R120 per persoon per nag.

      Kortings

      Kortings: 30%-korting op normale tarief vir besprekings van 14 dae en langer, uitgesluit hoogseisoen en Helena Lochner woonstel 2-persoonpakket.

      Woonwa klubs: 11 of meer woonwaens kwalifiseer vir 20%-korting.

      Pensioenarisse: 20%-korting op normale tarief, uitgesluit Paasnaweek, hoogseisoen en Helena Lochner woonstelle, se 2-persoonpakket.

      SAOU-Lede: 10%-korting op normale tariewe.

      Winterskoolvakansie:
      SAOU-lede: 25%-korting op normale tariewe van die huise en woonstelle tydens die Junie/Julie vakansie. Uitgesluit die Helena Lochner woonstelle se 2-persoonpakket.

      SAOU-lede en -pensioenarisse kry 50%-korting op die normale tariewe in die woonwapark tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

       

      Skoolgroepe

      R140 pp. (9 en meer leerders)

      Bring Eie Beddegoed. Nie beskikbaar gedurende skoolvakansies en Paasnaweek nie.
      Slegs van toepassing op besprekings wat deur skole gedoen word.
      ‘n Breekskade deposito van R1500 is betaalbaar met bespreking.

      Ablusieblok Dwarswegstrandoord
      Kiosk Dwarswegstrandoord
      Stort en Bad Dwarswegstrandoord
      Strykplank Dwarswegstrandoord
      Wasmasjiene  Dwarswegstrandoord
      Karavaanpark Ablusieblok Dames
      Karavaanpark Ablusieblok
      Ablusieblok Dwarswegstrandoord
      Kiosk Dwarswegstrandoord
      Stort en Bad Dwarswegstrandoord
      Strykplank Dwarswegstrandoord
      Wasmasjiene Dwarswegstrandoord
      Karavaanpark Ablusieblok Dames
      Karavaanpark Ablusieblok
      previous arrow
      next arrow

      Navraag vorm

      Voltooi hierdie vorm vir navrae in ons woonwapark tydens laag en middel seisoen.  Hoogseisoen besprekings werk met aansoekvorms en kan op ons tuisblad afgelaai word en direk aan die kantoor ge-epos word.

      Navraag vorm vir Woonwa Staanplek 20

        Onderwerp
        Navraag Woonwastaanplek 20

        Titel (verpligtend)

        U Voorletters en Van (verpligtend)

        Noemnaam:

        E-posadres:(verpligtend)

        Geboortedatum: (verpligtend) (jj/mm/dd)

        SAOU-lidnr.: Indien van toepassing

        Posadres: (verpligtend)

        Tel. nr.: Huis

        Tel. nr.: Werk

        Sel nr.: (verpligtend)

        Pensionaris:
        JaNee

        Naam van Skool indien groepbespreking:

        Registrasienommer van voertuig waarmee u kom:

        Aantal Volwassenes:

        Aantal Kinders:

        Ouderdom/me van Kinders:

        Aankomsdatum: (jj/mm/dd)

        Vertrekdatum: (jj/mm/dd)

        U boodskap aan ons

        Bepalings en Voorwaardes