044 879 1010

Woonwa Staanplek 30

Woonwa Staanplek 30

Wat Bied Hierdie Staanplek

Front:  Wes en Suid – Seefront
Oppervlak: Plaveisel
Kragpunt: Ja, 15 ampère
Water punt: Ja
Geboude braai: Ja
Toegang tot ablusieblok: Ja

Washuis

Die oord bied u toegang tot 3  wasmasjiene asook 2 tuimeldroërs. Wasgoed lyne en ‘n strykkamer met strykplanke is ook beskikbaar. Bogenoemde is op ‘n “eerste kom eerste dien” basis beskikbaar.

‘n Opwas kamer om u skottelgoed te was is ook beskikbaar.

Wat Moet u Saam Bring en Reëls

  • Rooster en staander vir rooster
  • Strykyster
  • Slegs net tipe grondseile word toegelaat.

Kiosk

Die oord het ook ‘n kiosk tot u beskikking waar u onder andere hout, ys, koeldrank en ‘n verskeidenheid snoeperye kan koop.

 

 

 Seisoene

Laagseisoen 11/04/2023 –  22/06/2023
Laagseisoen 18/07/2023 –  28/09/2023
Midseisoen    01/03/2023 – 05/04/2023
Midseisoen    23/06/2023 – 17/07/2023
Midseisoen    29/09/2023 – 10/12/2023
Midseisoen    15/01/2024 –  29/02/2024
Hoogseisoen  11/12/2023 –  14/01/2024
Paasnaweek   06/04/2023 – 10/04/2023

 

Pryse

• Laagseisoen: R 315 vir 4 persone per nag, plus R95 vir elke addisionele persoon.
• Midseisoen: R405 vir 4 persone per nag, plus R110 vir elke addisionele persoon.
• Hoogseisoen: R1095 vir 4 persone per nag, plus R160 vir elke addisionele persoon.
• Paasnaweek: R500 vir 4 persone per nag plus R145 vir elke addisionele persoon.
• Maandelikse Tarief: Seefront-staanplekke R4080 per maand vir 2 persone, daarna R2040 per persoon ekstra per maand. Besoekers R110 per persoon per nag.

Kortings

Kortings: 30% korting op normale tarief vir besprekings 14 dae en langer, uitgesluit hoogseisoen en Helena Lochner woonstel 2 persoon pakket.

Woonwa klubs: 11 of meer woonwaens 20% korting.

SAOU-pensioenarisse (ouer as 60 Jaar):              20%  korting op normale tarief uitgesluit Paasnaweek, Hoogseisoen en Helena Lochner woonstelle 2-persoon pakket.

SAOU Lede: 12% korting op normale tariewe.

Winterskoolvakansie:

SAOU lede: 25% korting op normale tariewe van die huise en woonstelle tydens die Junie/Julie vakansie. Uitgesluit Helena Lochner  woonstelle 2 persoon pakket.

SAOU lede en lede ouer as 60 jaar, kry 50% korting op die normale tarief in die woonwapark tydens Junie/Julie skoolvakansie.

 

Skoolgroepe

R160 pp. (9 en meer leerders)

Bring Eie Beddegoed. Nie beskikbaar gedurende skoolvakansies en Paasnaweek nie.
Slegs van toepassing op besprekings wat deur skole gedoen word.
Breekskade deposito betaalbaar van R1700 met bespreking.

Kiosk Dwarswegstrandoord
Stort en Bad Dwarswegstrandoord
Wasmasjiene  Dwarswegstrandoord
Karavaanpark Ablusieblok Dames
Karavaanpark Ablusieblok
Kiosk Dwarswegstrandoord
Stort en Bad Dwarswegstrandoord
Wasmasjiene Dwarswegstrandoord
Karavaanpark Ablusieblok Dames
Karavaanpark Ablusieblok
previous arrow
next arrow