[google-translator]

Woonwa Staanplek 33

Woonwastaanplek 33 Dwarswegstrandoord

Wat Bied Hierdie Staanplek

Front:  Suid– Nie seefront nie
Oppervlak: Plaveisel
Skaduwee/Boom: Nee
Kragpunt: Ja, 15 ampère
Waterpunt: Ja
Geboude braai: Ja
Toegang tot ablusieblok: Ja

Waskamer:

Die oord bied u toegang tot 3 wasmasjiene, asook 2 tuimeldroërs. Wasgoedlyne en ‘n strykkamer met strykplanke is ook beskikbaar. Bogenoemde is op ‘n “eerste kom, eerste maal” basis beskikbaar.

‘n Opwaskamer om u skottelgoed te was, is ook beskikbaar.

Wat om saam te bring:

  • Rooster en staander vir rooster
  • Strykyster

Kafee:

Die oord het ‘n kafee tot u beskikking, waar u onder andere hout, ys, koeldrank en ‘n verskeidenheid snoeperye kan koop.

 

 

 Seisoene

Laagseisoen 02/04/2024 – 14/06/2024
Laagseisoen 09/07/2024 – 20/09/2024
Midseisoen    01/03/2024 – 29/03/2024
Midseisoen    15/06/2024 – 08/07/2024
Midseisoen    21/09/2024 – 13/12/2024
Midseisoen    15/01/2025 – 29/02/2025
Hoogseisoen  13/12/2024 – 14/01/2025
Paasnaweek  29/03/2024 – 01/04/2024

 

 

Pryse

• Laagseisoen: R 295 vir 4 persone per nag, plus R100 vir elke addisionele persoon.
• Midseisoen: R370 vir 4 persone per nag, plus R115 vir elke addisionele persoon.
• Hoogseisoen: R930 vir 4 persone per nag, plus R170 vir elke addisionele persoon.
• Paasnaweek: R470 vir 4 persone per nag plus R180 vir elke addisionele persoon.
• Maandelikse Tarief: Nieseefront-staanplekke R3990 per nag vir 2 persone, daarna R2130 per persoon. Besoekers R115 per persoon per nag.

Kortings

Kortings: 30%-korting op normale tarief vir besprekings van 14 dae en langer, uitgesluit hoogseisoen en Helena Lochner woonstel 2-persoonpakket.

Woonwa klubs: 11 of meer woonwaens kwalifiseer vir 20%-korting.

Persone ouer as 60 jaar: 20%-korting op normale tarief, uitgesluit Paasnaweek, hoogseisoen en Helena Lochner woonstelle, se 2-persoonpakket.

SAOU-Lede: 12%-korting op normale tariewe.

Winterskoolvakansie:
SAOU-lede: 25%-korting op normale tariewe van die huise en woonstelle tydens die Junie/Julie vakansie. Uitgesluit die Helena Lochner woonstelle se 2-persoonpakket.

SAOU-lede en -persone ouer as 60 jaar, kry 50%-korting op die normale tariewe in die woonwapark tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

 

Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 1
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 2
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 3
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 4
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 5
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 6
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 1
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 2
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 3
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 4
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 5
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 6
previous arrow
next arrow