[google-translator]

Woonwa Staanplek 8

Woonwa Staanplek 8

Wat Bied Hierdie Staanplek

Front:  Oos – Nie seefront nie
Oppervlak: Plaveisel
Skaduwee/Boom: Nee
Kragpunt: Ja, 15 ampère
Water punt: Ja
Geboude braai: Ja
Toegang tot ablusieblok: Ja

Waskamer:

Die oord bied u ook toegang tot 3  wasmasjiene asook 2 tuimeldroërs. Wasgoed lyne en ‘n strykkamer met strykplanke is ook beskikbaar. Bogenoemde is op ‘n “eerste kom eerste dien” basis beskikbaar.

‘n Opwas kamer om u skottelgoed te was is ook beskikbaar.

Wat u moet saambring:

  • Rooster en staander vir rooster
  • Strykyster

Kafee:

Die oord het ook ‘n kafee tot u beskikking waar u onder andere hout, ys, koeldrank en ‘n verskeidenheid snoeperye kan koop.

 

 

 Seisoene

  • Laagseisoen 09/04/2025 – 17/04/2025
  • Laagseisoen 22/04/2025 – 27/06/2025
  • Laagseisoen 22/07/2025 – 02/10/2025
  • Midseisoen 01/03/2025 – 08/04/2025
  • Midseisoen 28/06/25 – 21/07/2025
  • Midseisoen 03/10/2025 – 12/12/2025
  • Midseisoen 06/01/2026 – 28/02/2026
  • Hoogseisoen 13/12/2025 – 05/01/2026
  • Paasnaweek 18/04/2025 – 21/04/2025

Pryse

  • Laagseisoen: R 315 vir 4 persone per nag, plus R105 vir elke addisionele persoon.
  •  Midseisoen: R390 vir 4 persone per nag, plus R125 vir elke addisionele persoon.
  • Hoogseisoen: R985 vir 4 persone per nag, plus R180 vir elke addisionele persoon.
  • Paasnaweek: R500 vir 4 persone per nag plus R190 vir elke addisionele persoon.
  • Maandelikse Tarief: Nie seefront-staanplekke R4200 vir 2 persone, daarna R2250 per persoon. 

Kortings

Kortings: 30%-korting op normale tarief vir besprekings van 14 dae en langer, uitgesluit hoogseisoen en Helena Lochner woonstel 2-persoonpakket.

Woonwa klubs: 11 of meer woonwaens kwalifiseer vir 20%-korting.

Persone ouer as 60 jaar: 20%-korting op normale tarief, uitgesluit Paasnaweek, hoogseisoen en Helena Lochner woonstelle, se 2-persoonpakket.

SAOU-Lede: 12%-korting op normale tariewe.

Winterskoolvakansie:
SAOU-lede: 25%-korting op normale tariewe van die huise en woonstelle tydens die Junie/Julie vakansie. Uitgesluit die Helena Lochner woonstelle se 2-persoonpakket.

SAOU-lede en -pensioenarisse ouer as 60 jaar, kry 50%-korting op die normale tariewe in die woonwapark tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

 

Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 1
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 2
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 3
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 4
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 5
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 6
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 1
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 2
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 3
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 4
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 5
Dwarswegstrandoord Ablusie Woonwapark 6
previous arrow
next arrow