[google-translator]
044 879 1010

Bepalings en Voorwaardes

Besprekings

  • Besprekings gelde is streng betaalbaar voor aankoms by die oord, of soos gespesifiseer op die besprekingsbewys.
  • 50% Van die totale bedrag van Hoogseisoen Besprekings moet voor 30 April betaal word en die totale bedrag moet voor 31 Oktober vereffen wees.
  • Toegang sal geweier word indien betaling nog nie ontvang is nie.
  • Geen besprekings mag na ‘n ander persoon oorgedra word nie.
  • Tariewe inligting soos uiteengesit op die webwerf se tarieweskakel asook die tariewe dokument daar beskikbaar is streng van toepassing.
  • GEEN TROETELDIERE WORD TOEGELAAT NIE!
  • GEEN KONSTRUKSIE OF ANDER FISIEKE WERKERS WORD TOEGELAAT NIE!
  • Aankomstyd : 15H00 Vertrektyd : 10h00
    Gaste kan ‘n versoek aan die kantoor rig om vroeër te arriveer of later te vertrek teen R30, afhangende van beskikbaarheid.

In die geval van kansellasie sal die volgende Terme en Voorwaardes geld:

  • ‘n Kansellasie fooi van R 70 sal by alle kansellasies afgetrek word.
  • Kansellasies binne 13 dae voor aankoms sal alle gelde betaal verbeur word.
  • Kansellasies tussen 14 en 29 dae voor aankoms sal 50% van alle akkommodasie gelde verbeur word.
    Kansellasies tussen 30 en 59 dae voor aankoms sal 50% van die deposito verbeur word.
  • Kansellasies tussen 60 en 89 dae voor aankoms sal 25% van die deposito verbeur word.
  • Kansellasies langer as 90 dae voor aankoms sal slegs die R 70 kansellasie fooi afgtrek word.
  • Stuur asseblief ‘n epos indien u kanselleer met volledige bankbesonderhede om die gelde terug te betaal.

Neem asseblief kennis dat handdoeke en braairoosters nie voorsien word nie.

Navraagvorm vir Strandwoonstel W6A

    Onderwerp

    Navraag Strandwoonstel W6A

    Titel (verpligtend)

    U Voorletters en Van (verpligtend)

    Noemnaam:

    E-posadres:(verpligtend)

    Geboortedatum: (verpligtend) (jj/mm/dd)

    SAOU-lidnr.: Indien van toepassing

    Posadres: (verpligtend)

    Tel. nr.: Huis

    Tel. nr.: Werk

    Sel nr.: (verpligtend)

    Pensionaris:

    JaNee

    Naam van Skool indien groepbespreking:

    Registrasienommer van voertuig waarmee u kom:

    Aantal Volwassenes:

    Aantal Kinders:

    Ouderdom/me van Kinders:

    Aankomsdatum: (jj/mm/dd)

    Vertrekdatum: (jj/mm/dd)

    U boodskap aan ons

    Bepalings en Voorwaardes