Ons tweede besoek aan julle oord en beslis nie die laaste nie. Ons vertrou op ons Hemelse Vader om ons nog te spaar vir toekomstige besoeke.
Dankie vir uitstekende geriewe, netjies en skoon. Ons familie wat saam met ons gekuier het kan nie uitgepraat raak oor die geriewe nie.
Ons reis gereeld rond en hierdie is van die beste wat ons al teëgekom het. Dankie vir die vriendelike hekwag!
Recent Comments