[google-translator]
044 879 1010

Toegangsroete tot die oord is teerpad en plaveisel tot jou staanplek. As jy hou van rustigheid in Mosselbaai omgewing, is hierdie die regte oord. Pragtige see uit sigte, ablusies was n plesier om te gebruik. Pragtigste son opkoms en ondergaans tonele. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Deurgaan veilig gevoel. Meeste staanplekke is geplavei. Gaan loer op hul webtuiste vir uitgebreide info op hul kampeer area asook fotos en beskrywing van elke staanplek. Voel dat ons puik waarde vir ons geld ontvang het. Oord is lekker sentraal om toerisme besienswaardighede in Mosselbaai, George en ander tuinroete dorpe te besigtig. Ek sal definitief weer hier kon kampeer as ek hierdie area besoek.