[google-translator]
044 879 1010

Desember 2023 Aansoekvorms

Vakansietyd

November 29, 2022

Written by Besprekings

Desember 2023 Aansoekvorms

Dis amper Desember vakansie!

Ons kan nie wag om al ons gaste te ontvang hier in die warm, sonnige Suid-kus nie!
1 Desember 2022 is om die draai wat beteken ons aansoeke vir die Hoogseisoen van 2023/2024 maak offisieel om 08h00 oop!
Besprekings kan slegs deur middel van aansoek vorms gemaak word op ‘n eerste kom, eerste diens basis!
Volg die skakel hieronder vir die aansoek vorms asook meer inligting of besoek ons webwerf!
Dis ook amper tyd vir die jaar se gaste om in te boek. Onthou handoeke en braairoosters asook R5de vir ons nuwe wasmasjiene en droeërs!
Veilig reis!

You may also Like…

Dwarswegstrandoord Massakamp!

Dwarswegstrandoord Massakamp!

Wees deel van die 2de jaarlikse MASSAKAMP, Suid-Afrika se grootste kamp-saamtrek nog! Hierdie opwindende baanbrekende...

0 Comments