044 879 1010

Dwarswegstrandoord Massakamp!

June 28, 2022

Written by Gernari

Wees deel van die 2de jaarlikse MASSAKAMP, Suid-Afrika se grootste kamp-saamtrek nog! Hierdie opwindende baanbrekende inisiatief het ten doel om honderde kampeerders bymekaar te bring vir die grootste landwye MASSA KAMP in Suid-Afrika. Saam met Camp & Live en @caravanparks bevorder ons kamp in Suid-Afrika om weer opwinding in die bedryf te skep.
Bespreek nou en kry 20% afslag op jou kampplekbespreking vanaf die 23ste – 25ste September 2022.

#MassCamp2022 #MASSCAMPers #camping #nature #adventure #travel #outdoors #campinglife #camp #camper #explore #kamp #campingtrip #campingvibes #masscamp #localislekker #WesternCape

You may also Like…

Dwarswegstrandoord Opgraderings

Dwarswegstrandoord Opgraderings

Ons vorder stadig maar seker met ons opgraderings. Die bouers is hard aan die werk met KO 1 en KO 8. KO 4 en KO 9 is...

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published.