by Gernari | Jun 2, 2022 | Nuus
Die jaar deel ons in die malheid van Swart Vrydag met ‘n baie spesiale aanbieding. Dis nog ver vooruit maar beplan solank julle vakansie van volgende jaar Augustus, want teen die lae tariewe kan enige iemand kom rus! ‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale...
by Gernari | Jun 2, 2022 | Nuus
Die huise lyk so mooi buite, dat ons besluit het om binne ook mooi te maak met splinter nuwe linne vir al die beddens. Navy, wit en grys bly maar mooi so by die see! Met die sagte nuwe linne kan mens niks anders doen as heerlik uitrus...
by Gernari | Jun 2, 2022 | Nuus
Ons vorder stadig maar seker met ons opgraderings. Die bouers is hard aan die werk met KO 1 en KO 8. KO 4 en KO 9 is klaar opgradeer en lyk ongelooflik mooi. Hou ons webwerf en facebook blad dop vir verdere fotos!
by Gernari | Oct 11, 2021 | Nuus
Dwarswegstrandoord is baie opgewonde om te deel dat ons al ons eenhede opgradeer. Voor opgradering. Ons het die jaar begin om KO5 en KO6 in ‘n 2 slaapkamerhuis en ‘n 1 slaapkamer woonstel te omskep. Die vensters is met alluminium rame vervang en die die...
Recent Comments