044 879 1010
Desember 2023 Aansoekvorms

Desember 2023 Aansoekvorms

Desember 2023 Aansoekvorms Dis amper Desember vakansie! Ons kan nie wag om al ons gaste te ontvang hier in die warm, sonnige Suid-kus nie! 1 Desember 2022 is om die draai wat beteken ons aansoeke vir die Hoogseisoen van 2023/2024 maak offisieel om 08h00 oop!...
Dwarswegstrandoord Massakamp!

Dwarswegstrandoord Massakamp!

Wees deel van die 2de jaarlikse MASSAKAMP, Suid-Afrika se grootste kamp-saamtrek nog! Hierdie opwindende baanbrekende inisiatief het ten doel om honderde kampeerders bymekaar te bring vir die grootste landwye MASSA KAMP in Suid-Afrika. Saam met Camp & Live en...
Dwarswegstrandoord is Jolig in Julie!

Dwarswegstrandoord is Jolig in Julie!

Ons bied aan: Jolige Julie! ‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale tariewe aangebied vir besprekings tussen 18 Julie 2023 – 31 Julie 2023!! Pensioenarisse kry 30% korting vir die tydperk en SAOU-lede kry ‘n 20% korting vir ekstra vitamiene-see om die winter te...
Dwarswegstrandoord Swart Vrydag

Dwarswegstrandoord Swart Vrydag

Die jaar bied Dwarswegstrandoord ook ‘n Swart Vrydag spesiale aanbieding. Dis nog ver vooruit maar beplan solank julle vakansie van volgende jaar Augustus. Teen die lae tariewe kan enige iemand kom rus! ‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale tariewe...
Nuwe linne vir die hele Dwarswegstrandoord!

Nuwe linne vir die hele Dwarswegstrandoord!

Die huise lyk so mooi buite, dat ons besluit het om binne ook mooi te maak met splinter nuwe linne vir al die beddens. Navy, wit en grys bly maar mooi so by die see! Met die sagte nuwe linne kan mens niks anders doen as heerlik uitrus...