Die huise lyk so mooi buite, dat ons besluit het om binne ook mooi te maak met splinter nuwe linne vir al die beddens.


Dwarswegstrandoord KO2
Navy, wit en grys bly maar mooi so by die see!
Met die sagte nuwe linne kan mens niks anders doen as heerlik uitrus nie!

Dwarswegstrandoord KO2
0 Comments