Ons bied aan: Jolige Julie!
‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale tariewe aangebied vir besprekings tussen 18 Julie 2023 – 31 Julie 2023!!
Pensioenarisse kry 30% korting vir die tydperk en SAOU-lede kry ‘n 20% korting vir ekstra vitamiene-see om die winter te trotseer!
Neem asseblief kennis dat die nie seefront woonstelle op ‘n ander basis werk en kortings slegs geldig is indien daar meer as 2 persone hier tuisgaan!! Die besprekings is ook vir ‘n maksimum van 10 dae.
0 Comments