[google-translator]
044 879 1010

Soos altyd het ek heerlik gebly! Eenheid was netjies en skoon – alles het gewerk. Dankie vir die DSTV!

D.V. kom ek volgende jaar weer.

Groete van ‘n Gautenger!