Ons vorder stadig maar seker met ons opgraderings.
Die bouers is hard aan die werk met KO 1 en KO 8.

Dwarswegstrandoord KO1 Cladding

Dwarswegstrandoord KO1 Cladding
KO 4 en KO 9 is klaar opgradeer en lyk ongelooflik mooi.

Dwarswegstrandoord Strandhuise

Dwarswegstrandoord Strandhuise
Hou ons webwerf en facebook blad dop vir verdere fotos!
Dit is wonderlike nuus!!!!!!Ek is so lief vir daardie plek!!!!!
Baie dankie vir die foto’s. Dit lyk só mooi. Kan nie wag om dit self te sien nie. Groete uit die Kaap!
Dit lyk baie mooi.
Groete.
Jan en Lindie van Pretoria.