044 879 1010

Wat ‘n wonderlike voorreg om in Dwarswegstrandoord vakansie te hou!  Ons Hemelse Vader het vir ons 5 pragtige dae gegee!

Die bestuur en werkers is uitmuntend.  Alles is skoon, alles wat jy nodig het, is hier.  Ons voel baie veilig! Ek gee julle 10 uit 10!!

Duisende dankies.