[google-translator]

Baie dankie vir ons heerlike verblyf. Alles is so netjies en skoon. Die beddens en matrasse is van baie groot gehalte.
Ons ou lywe het lekker geslaap.
Aan die personeel:
Almal is vriendelik en behulpsaam. Dankie

Ons het die voëlkyk ook baie geniet!