044 879 1010

Ek wil net namens myself en my vrou vir julle almal baie dankie sê vir ‘n onvergeetlike 3 dae by julle oord.  Julle huisies – inteendeel julle hele oord, is bitter netjies, skoon en goed toegerus.

Ons sal beslis weer by julle kom vakansie hou, en verseker julle oord by ander aanbeveel.