044 879 1010

Blog

Dwarswegstrandoord raak Jolig in Julie!

Dwarswegstrandoord raak Jolig in Julie!

Ons bied aan: Jolige Julie! ‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale tariewe aangebied vir besprekings tussen 18 Julie 2023 – 31 Julie 2023!! Pensioenarisse kry 30% korting vir die tydperk en SAOU-lede kry ‘n 20% korting vir ekstra vitamiene-see om die winter te...

Dwarswegstrandoord deel in Swart Vrydag malheid

Dwarswegstrandoord deel in Swart Vrydag malheid

Die jaar deel ons in die malheid van Swart Vrydag met 'n baie spesiale aanbieding. Dis nog ver vooruit maar beplan solank julle vakansie van volgende jaar Augustus, want teen die lae tariewe kan enige iemand kom rus! ‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale...

Nuwe linne vir die hele Dwarswegstrandoord!

Nuwe linne vir die hele Dwarswegstrandoord!

Die huise lyk so mooi buite, dat ons besluit het om binne ook mooi te maak met splinter nuwe linne vir al die beddens. Navy, wit en grys bly maar mooi so by die see! Met die sagte nuwe linne kan mens niks anders doen as heerlik uitrus nie!

Dwarswegstrandoord Opgraderings

Dwarswegstrandoord Opgraderings

Ons vorder stadig maar seker met ons opgraderings. Die bouers is hard aan die werk met KO 1 en KO 8. KO 4 en KO 9 is klaar opgradeer en lyk ongelooflik mooi. Hou ons webwerf en facebook blad dop vir verdere fotos!