044 879 1010

Opgraderings van eenhede by Dwarswegstrandoord

KO6

October 11, 2021

Written by Gernari

Dwarswegstrandoord is baie opgewonde om te deel dat ons al ons eenhede opgradeer.

Voor opgradering.

Ons het die jaar begin om KO5 en KO6 in ‘n 2 slaapkamerhuis en ‘n 1 slaapkamer woonstel te omskep.

Die vensters is met alluminium rame vervang en die die huise in geclad en oorgeverf.

Die plan is om teen volgende jaar al ons 2 en 4 slaapkamer huise so op te gradeer en kan nie wag om dit ook met julle te deel nie!

Tydens opgradering.

Opgradeerde 2 slaapkamer huis en 1 slaapkamer woonstel.

Vir meer fotos gaan kyk gerus by KO5 en KO6 by die skakels.

Hou ons blad dop vir meer inligting oor ons ander opgraderings!

You may also Like…

Dwarswegstrandoord Opgraderings

Dwarswegstrandoord Opgraderings

Ons vorder stadig maar seker met ons opgraderings. Die bouers is hard aan die werk met KO 1 en KO 8. KO 4 en KO 9 is...

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published.