[google-translator]
044 879 1010
Dwarswegstrandoord Massakamp!

Dwarswegstrandoord Massakamp!

Wees deel van die 2de jaarlikse MASSAKAMP, Suid-Afrika se grootste kamp-saamtrek nog! Hierdie opwindende baanbrekende inisiatief het ten doel om honderde kampeerders bymekaar te bring vir die grootste landwye MASSA KAMP in Suid-Afrika. Saam met Camp & Live en...