044 879 1010
Dwarswegstrandoord Massakamp!

Dwarswegstrandoord Massakamp!

Wees deel van die 2de jaarlikse MASSAKAMP, Suid-Afrika se grootste kamp-saamtrek nog! Hierdie opwindende baanbrekende inisiatief het ten doel om honderde kampeerders bymekaar te bring vir die grootste landwye MASSA KAMP in Suid-Afrika. Saam met Camp & Live en...
Dwarswegstrandoord Swart Vrydag

Dwarswegstrandoord Swart Vrydag

Die jaar bied Dwarswegstrandoord ook ‘n Swart Vrydag spesiale aanbieding. Dis nog ver vooruit maar beplan solank julle vakansie van volgende jaar Augustus. Teen die lae tariewe kan enige iemand kom rus! ‘n Spesiale 10 % korting word op ons normale tariewe...